free web directory

Arts Business Computers Games Health Home Teens News Recreation Reference Regional Science Shopping

Looking for sites in World, Afrikaans, Samelewing, Godsdiens, Christen ? ActiPages covers a large variety of annotated web sites related to World, Afrikaans, Samelewing, Godsdiens, Christen. This category lists wide range of carefully selected web sites in World, Afrikaans, Samelewing, Godsdiens, Christen.

Google
This category in other languages:
  • 4Him - Afrikaanse christelike werf met gebedsversoeke en godsdienstige artikels.
  • AnTWoord - Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake.
  • Blye Versekering - Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
  • Calvinistiese poslys - Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
  • Church Zone - M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke.
  • Die Gelofte - Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
  • Dominee.co.za - Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
  • Door of Hope - Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes.
  • Eer Aan God Alleen - Christelike blad met e-boeke, blad vir lesers en skrywers, en iets oor hul werk in Alaska.
  • Geanker in Christus - Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp.
  • Groepkursus oor 1 Johannes - Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
  • Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen - Allerlei geloofsartikels.
  • Jakob Lorber - Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
  • Jesus wie? - Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees.
  • Kwasizabantu - 'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal.
  • Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit - Kollege wat diplomas en grade in teologie, besigheids- en gemeenskapsontwikkeling bied. Tweetalige werf met foto's en algemene inligting.
  • Op die Snykant - Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
  • SA Christen - Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
  • Sermoen - Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
  • Theophil-artikels - Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
  • Truth Exposed - Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf.
  • Visnet - Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
  • Voice of Prophesy Bybelskool - Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.

Help build the largest human-edited directory on the web.
Soumettre un site - Open Directory Project - Devenir Editeur

Copyright © ActiPages
rent a car Cluj