Top : World : Afrikaans : Naslaan : Genealogie :
This category in other languages:
Botha
- Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
Conradie
- Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
Du Preez
- Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
- Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
Grewar
- Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
Kielie-kielie, soek só jou familie!
- G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
Lochner
- Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
Murray
- Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
Myburgh
- Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
Nieuwoudt en Scheepers
- Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
Olwagen
- Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
SAGenealogie
- Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
Swart
- Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
Van Rooy
- Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
Van Rooyen
- Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
Vermaak
- Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
Copyright © ActiPages
rent a car Cluj